Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE STERRE VAN JAWS
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
DEBBIE VON WILLIGH OOR HAAR OUERS, YVONNE EN LAMBERTUS SMIT
FLITSVRAE: MIKE BOLHUIS • Privaat speurder
GLANS, GELD EN GONDELS • Drie dae lank het Venesië na geld en parfuum geruik. Jeff Bezos en Lauren Sánchez se troue was allesbehalwe ingetoë – met luukse bote, miljoene dollars, koninklike gaste en blitsige klerewisselings
PAPPA SE BULLETJIE • Hulle is mekaar se eerste groot liefde, en nou is Refentse en Tané Joubert boonop ’n seuntjie ryker wat nuwe betekenis aan hulle lewe kom gee het
G’N TYD VIR JAMMERTE • Hy was net 35 toe parkinsons by hom gediagnoseer is, maar ná diepbreinstimulasie is dié man van die Strand se simptome verlig en gaan dit heelwat beter
GOUD IN DIE SKRUM • Hy’t 20 kg afgeskud met sweet en swoeg op ’n plaas. Nou’s die Jozi Bulldozer gereed om sy plek in die Bokspan vol te staan
MY GROOT GESKENK • Ná amputasies moes hy 17 jaar sonder hande oor die weg kom, maar danksy ’n skenker kan hy nou uiteindelik die dinge doen wat ander as vanselfsprekend aanvaar
Ryk & GEURIG • Winterkos wat die HART én lyf WARM maak – van BEESSTERT met mieliebrood tot taai toffie-en-wortelpoeding
KIES ’N DIK BAADJIE • Hier’s ons keuses vir warmgoed vir die winterweer
VERFERM JOU VEL • Ontdek die beste maniere om jou vel fermer en veerkragtiger te maak
MANIERE MET MURE • ’n Sterk fokusmuur kan enige ruimte nuut laat voel – hier’s ’n paar slim planne
EK PROBEER MY SUSTER SE KIND BESKERM
EK SUKKEL OM MY KIND SE DOOD TE VERWERK
KIES SÓ ’N NUWE BLYPLEK
HOKAAI MET AL DAAI SOPIES • Jy werk hard, en saans wanneer jy by die huis kom, ontspan jy met ’n drankie of meer. Maar jy besef jy moet briek aandraai. Probeer dinge soos die 20-minuut-reël as jy minder wil drink
HOEKOM IS MY KREDIETTELLING LAAG? • Jou betaalgewoontes beïnvloed hoe leners jou sien. Hier is dinge wat jou krediettelling kan benadeel – en wat jy daaraan kan doen
GEE JOU IMMUNITEIT ’N HUPSTOOT
JOU STERRE
Melodieë van toeval • Robbie droom daarvan om mense met sy musiek te roer, maar die leë kroeë waar hy speel, praat harder as enige verwerping wat hy al moes verduur
Ontmoet die ‘amazone’ van die Overberg
Terug met woema! • Nadat sy musiek tydelik van die stroomplatforms verwyder is, het hy sterker as ooit teruggekom – nou as onafhanklike kunstenaar
’n Land waar bendes regeer • Daar is goeie rede om opgewonde te raak oor hierdie reeks. MOBLAND is uitstekend ontvang deur kykers en resensente oorsee, en met al die groot name betrokke, is dit geen wonder nie. Die reeks van tien episodes gaan oor die Harrigans, ’n Ierse misdaadfamilie in Londen wat in konflik is met ’n mededingende familie, die Stevensons. Kom ons kyk na alles wat jy moet weet.
BEELDSPRAAK
’n Stok vir my perdjie • Ons kyk na reekse oor die interessante dinge wat mense met hulle tyd doen
*TV-gids
HOW TO TRAIN YOUR DRAGON
HUISgenotjies
RAAISELS
Grootste mariene beskermingsgebied ooit geskep
ELDERS IN DIE WÊRELD
GESIG VAN 10 500 JAAR OUE VROU HERSKEP
Mars-en maanlewe dalk net 15 jaar weg
OASE
☛ 9 JULIE 2002 – DIE AFRIKA-UNIE KOM AMPTELIK...