Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Aug 28 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

THE RIGHTEOUS BROTHERS

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

RICK ROBERTSON OOR SY VROU, ANÉL

FLITSVRAE: MARIAN DE VOS • Survivor-deelnemer

DRIE KEER SO MOOI! • Dis Juanique, Romi en Miché. Hulle is uiteenlopend, maar al drie mooi van binne en buite – elkeen ’n rolmodel uit eie reg. Ons spog met die topdrie van Huisgenoot se Mej. Tiener-kompetisie van 2025

AS DIT MAAR ANDERS WAS • Kim White het lank oorsee gebly. Toe vermoor haar man haar. Haar ma wou so baie keer in Amerika gaan kuier het. Maar toe is dit haar dogter se as wat sy moet gaan haal

TOEVALLIGE SWEMHELD • Roem was nooit in sy visier nie, tot Pieter Coetzé ‘per ongeluk’ op 16 vir die Olimpiese Spele gekwalifiseer het. En deesdae droom hy sommer baie groot

KORT VOOR LANK • Dié juffrou van Polokwane het van kleins af geweet sy wil voor ’n klaskamer staan. En nou staan sy kop en skouers uit in haar beroepB

Uitgedop ONDER R150 • Eiers is nie net propvol VOEDINGSWAARDE nie, dis boonop sakpas. Vandeesweek kraak ons die begroting en kook met hierdie BEKOSTIGBARE proteïen – van vullende maaltye tot ligte happies en soet bederfies

MEESTERKLAS IN KLEUR • Dié seisoen is ongewone kleurkombinasies baie gewild. Ons wys jou hoe om dit met sukses te dra

IN JOU DROME • Vir mooi vel en blink hare kan daar sommer oornag wonders gebeur!

VASE VIR JOU BLOMME • Die lente is amper hier. Verfraai jou tafel met ’n vaas vol regte of kunsblomme

BAIE PROBLEME AS BEJAARDE

PAS JOU ARE OP • Van spatare en geswelde enkels tot bloedklonte – hoekom dit nodig is om jou are op te pas

TOPWENKE VIR GESONDE ARE

VERMY DIÉ VERSEKERINGSFOUTE • Jy kan jou maklik misgis oor waarvoor jy alles dekking het. Gebruik hierdie lys om jou polis na te gaan

LEER JOU TIENER DIÉ VAARDIGHEDE

JOU STERRE

Chocolat chaud • In Parys het hulle gedink dis nog die heel beste ding wat al ooit oor hul lippe gekom het. Maar toe was dinge nog soveel anders

’n Dapper rolmodel vir kinders

Die Perfekte Prentjie • SKAKEL IN VIR ’N NUWE WERKLIKHEIDSREEKS BY DIE VAALRIVIER

BEELDSPRAAK

Kletskous of kenner? • Maak seker jy kan saamgesels wanneer jou vriende praat oor die opwindendste kykstof op televisie

Sexy & sensasioneel: Chicago is hier!

*TV-gids • Kyk dié kort dokkies

WEDNESDAY

HUIS genotjies

RAAISELS

Rekordhoë temperature lei tot brande in Europa

ELDERS IN DIE WÊRELD

KAN JY DIT GLO?

Kaketoes se danspassies

OBSERVATORIUM/STERREWAG • UIT: Frans. Observatoire beteken om waar te neem.

24 AUGUSTUS 2006 – PLUTO WORD HERKLASSIFISEER

VYF VINNIGE VRAE

ST*R VAN DIE WEEK Zandélle MEYER • My j*nne, dis Zandélle … maar sy’s Marelize!

Desmond Tutu • Ons leer meer oor dié merkwaardige man en sy nalatenskap

SINT PIETERS - KERK • Die St. Pieterskerk is ’n reusagtige, asemrowende kerk in die Vatikaanstad in Rome, Italië. Dit het meer as 100 jaar geneem om dit te bou

HG | JUNIOR

DiE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka

SIENER VIR DIE STERRE • Laura Day het haar spesiale gawe gebruik om Demi Moore te help beplan aan haar groot...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans