Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Aug 14 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE ROCKERS ANN EN NANCY WILSON VAN HEART

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

AMORÉ DE VOS OOR HAAR MAN, RUBEN

FLITSVRAE: WERNER WESSELS • Mode-en stylkenner

KLEINE LYFIE, GROOT GENADE • Ná ’n wrede ontnugtering moes Melinda Bam en Adriaan Bergh se dogtertjie noodgedwonge op 31 weke gebore word, maar vandag is sy perdfris en gesond

AFSPRAAK MET DIE DOOD • Haar man en sy pa is doodgeskiet terwyl hy aan ’n likwidasiesaak gewerk het waarby honderdmiljoene rande betrokke is. Sy vertel van die noodlottige aand en die woede wat jare later steeds bly

‘MY KIND IS DOOD!’ • Op soek na ’n bietjie rus en vrede ná haar dogter se pa se dood het hulle weggebreek na ’n Bosveldlodge – maar toe gebeur die ondenkbare in hul blyplek se badkamer

BRUG VAN VREUGDE NÁ AL DIE SEER • Die nuwe wenner van Die brug moes eers die brug van sy traumatiese kinderjare verbrand voor hy ’n nuwe een kon bou

’N BABA IN MY SIEKTESTRYD • Haar man het lewerkanker en toe vind sy tydens haar swangerskap uit sy het servikskanker, maar ná vele uitdagings kan sy vandag ’n gesonde babatjie in haar arms vashou

’N VEGTER VIR KINDERTEIKENS 20 • Sy baklei teen die seksuele uitlokking en uitbuiting van kinders op sosiale media en het Meta hieroor laat les opsê

So reg uit ONS KRAAL • Ontdek (of herontdek) ’n paar van ons TRADISIONEELSTE RESEPTE, van paptert en smoorsnoek tot waterblommetjiebredie. Verloor jouself in die vertroosting van EG SUID-AFRIKAANS

SPEEL ROND MET PATRONE • Polka, diamant, geruit, gestreep en gekamoefleer – meng dit slim en laat die patrone die praatwerk doen

KOLLAGEEN 101 • Dit gee jou vel glo ’n stewiger, gladder voorkoms – maar maak kollageen regtig so ’n groot verskil?

’N SEE VAN KLEUR • Geniet hierdie kleurvolle, inheemse blommeprag in jou lentetuin

SÓ VIER DIÉ VROUE 9 AUGUSTUS

GEE JOU HOND ’N ‘GLIMLAG’

DIE PYN WAT NIEMAND SIEN NIE • As jy aan inflammatoriese dermsiekte ly, is jy nie alleen nie. Maar min mense praat daaroor en dit word heel dikwels selfs die onsigbare siekte genoem

WAT IS ’N VIRTUELE KAART? • Volgens navorsing gebruik 45% van Suid-Afrikaanse bankkliënte reeds virtuele kaarte. Hier is agt dinge wat jy moet weet

WAG EERS MET ’N SELFOON

WAT SIT AGTER DAARDIE HIK?

JOU STERRE

Die sindikaat • Die vier mans in die SUV spel moeilikheid, maar niemand wat tyd gestoot het, is stupid genoeg om Roux sonder ’n balaklawa aan te val nie – net ingeval hy dit moet oorleef

Deneys Reitz in drie dele in Afrikaans

Vyf dinge oor Reneé Rapp

BEELDSPRAAK

Laat ware misdaad jou boei • Soms is die werklike lewe baie interessanter as ’n storie óf jou verbeelding

Ai! Dis AI-musiek • Ons kyk hoe dit die musiekbedryf binnedring en reeds verander het

*TV gids

THE FANTASTIC FOUR: FIRST STEPS

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Lande kan mekaar dagvaar oor klimaatskrisis

ELDERS IN DIE WÊRELD

PYNPILLE VAN PLASTIEKBOTTELS

Pikkewyne gebruik seestrome om energie te spaar

VISUM • Die woord visum kom van die...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans