Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Aug 21 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTEUR MICHAEL CAINE

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

JP STEYNVAARDT OOR SY VROU, DANIELLE

FLITSVRAE: AMALIA UYS • Aktrise

IN DIE HUIS VAN SWYE • Markus Jooste het agter die wit mure van sy huis op Hermanus weggekruip, maar dis ná sy dood in die mark vir R105 miljoen – en die agent se foto’s verklap iets van sy luukse lewe

SPYKER IN SY DOODSKIS • ’n Nuwe boek oor prins Andrew beeld die koninklike uit as ’n man met vele skadukante. En ja, dis veel erger as wat almal gedink het

ONVERSADIGBARE LUSTE

KONKELARY

DIE EPSTEIN-FAKTOR

MY SEER TUSSEN AL DIE LAG • Wanneer jy ’n komediant is, dink mense jou lewe is heeltyd snaaks, maar in sy binnekamer was Barry Hilton lank op ’n donker plek voor hy weer kon hoop kry ná die lewe se houe

MYNE ’n ANDERKANT MANUEL • Destyds het die sanger Manuel Escórcio en sy vrou, Franscilla, se huwelik dramaties ontspoor – maar nou glo sy daardie einde het haar gelei na die begin saam met die régte een

DOLLY VAN die sjimpansees • Daar’s net een woord vir haar gedrag wat nou in ’n nuwe dokkie uitgebasuin word: aapstreke

Beter met BLATJANG • Ons wys jou hoe om jou eie BLATJANG te maak en te gebruik, en hoe om HEERLIKE maaltye te kook – selfs met winkelblatjang

SAKKE & SERPE • ’n Mooi handsak of ’n sagte serp is soms al wat jy nodig het om nuut te lyk en vars te voel

KIES EN KLEUR • Ses pragtige modekleure vir jou hare, van ’n koel yskoffie tot ’n warm, diep donkersjokolade

SPEEL MET PASTEL • Gebruik meer van hierdie pragtige, sagte skakerings in jou huis

MOET EK MY MAN INRUIL?

STOP DIE GEBOELIE

JOU LIGGAAM SE PROSESSE

BLOED-VERVAARDIGING

TREK SÓ DIE STREEP • Bestee jy te rojaal op jou familie en vriende, of leen jy te maklik geld uit? Lees hier hoe om finansiële grense te stel

OEFEN VOLGENS JOU PERSOONLIKHEID

JOU STERRE

’n Komplekse probleem • Hy is al radeloos met die moedswillige inwoner en haar simpel voël wat nie sy snater kan hou nie. As die trustees van hom hoor, is Albertus sy werk kwyt

Boeke vir kinders en hul grootmense

VALIANT HERDENK ALBUM • Dis moeilik om te glo dat 25 jaar reeds verloop het sedert VALIANT SWART se ikoniese album Deur die donker vallei verskyn het. Ter viering daarvan is daar verlede maand by die Vrystaat Kunstefees ’n herdenkingskonsert gehou genaamd “Anderkant die donker vallei”. Dis spesiaal omdat die baskitaarspeler Schalk Joubert en die klawerbordspeler Simon Orange, wat albei in die oorspronklike 1999-opnames gespeel het, saam met hom op die verhoog was. Hulle is vergesel deur Illimar Neitz op kitaar en Jorik Pienaar op tromme. Hulle het ook hulde gebring aan die oorlede tromspeler en kunstenaar Vernon Swart wat die album se kunswerk gedoen het. Die album is nou saam met Valiant se albums Die mystic boer (1996) en Rondry, fliek en die buitelewe (2023) op viniel beskikbaar.

BEELDSPRAAK

TV is ’n spansport • Heerlike dokkies vir wanneer die naweek se rugby nie genoeg is nie

KYK OOK HIERNA

Die jaar van die comebacks • Oasis en Backstreet Boys vermaak hulle aanhangers met skouspelagtige wêreldtoere

*TV gids

ZOOTOPIA 2

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans